Rindi Swan, Wedding Photographer Pretoria, South Africa

Welkom liewe bruid en bruidegom!.

Follow me

Dankie dat julle op n gratis mini verlowings sessie besluit en geboek het.

Ons is n man en vrou fotografie/videografie span met oor die 12 jaar ondervinding. Ons wil graag julle mooiste dag saam met julle deel en dokumenteer daarom wil ons julle leer ken. Met so baie fotograwe deesdae om van te kies is die keuse somtyds oorweldigend.

Met ons gratis sessies wil ons meer van julle uitvind. Hoe pas julle inmekaar, bymekaar en hoe lief is julle vir mekaar. Is daar konneksie tussen ons en julle en nog meer. Julle kan dan weer besluit of ons werk etiek vir julle werk en of ons die regte span vir julle is.

Saam met ons gratis verlowing sessie kan julle ook dan meer uitvind oor 23onRiverside en hoe hulle kan help om julle dag perfek te maak.


Voel vry om my te skakel (072 243 2997) of te epos ( info@rindiswan.com ) indien julle enige vrae het oor die sessie of oor ons.

Wat gaan julle ontvang van Rindiswan?

 - n wonderlike fotografie ervaring

 - 10 tot 20 spog fotos (hoë resolusie en aflaaibaar van aanlyn Gallery)
 - 23onRiverside wedding venue viewing
 - n Gratis drink en versnappings

Wat om te dra?

Kliek op hierdie skakel om ons handige dokument af te laai wat meer oor julle BeYou sessie verduidelik (pdf - 74KB)


Padkaart na 23onriverside venue?
Kliek hier

Ons sien uit om julle te ontmoet.

Rindi & Dewald




Rindi Swan, Wedding Photographer Pretoria, South Africa